How To Care For a Normal to Dry Skin.

Hi all, great to be back.  Sorry for being so quiet – this is normally a hectic time of the year!   WHY DOES MY SKIN FEEL DRY AT TIMES?   As we age, the skin becomes thinner (a result of exposure to UV light, pollution and the natural ageing process). This means that moisture…

Details

Waarom moet jy jou hande “Exfoliate”?

Jip almal ken die term “exfoliate” as dit by jou gesig kom, dis daar waar jy al die ou velle laat waai, en hoop die plooie waai saam.  Soveel van ons vergeet dat ons hande ook ouderdom wys en dat ons ook ons hande moet exfoliate.  Ons hande word baie blootgestel aan die son, wind…

Details

The Benefits of Massaging your Baby

  A gentle massage can work wonders for your baby, whether it is to ease his gassy belly or to soothe your baby to dreamland – all the power is in your hands. You are not the only one that thinks a body massage every now and then is relaxing.  Babies also find it therapeutic,…

Details

As Daai Puisie Kop Uitsteek

  Jip, ons het al almal een of ander tyd met puisies gesukkel – sommige van ons doen nog steeds.  Veral die tieners.  Maar puisies is nie net beperk tot ons tieners nie, nee selfs op ons gryse/wyse ouderdom kan ons nog puisies kry. Wat is die oorsaak van puisies?  Is dit werklik al die…

Details

Die Fabriek en 3 Kabouters …

Jip die wat my ken sal weet dat ek ‘n alewige sinus probleem het.  Al van kleintyd.  Daai fabriek met sy 3 kabouters wat in my voorkop bly en verantwoordelik is vir my alewige loopneus, doen ‘n baie goeie werk.  Natuurlik help die 4 katte en 4 honde niks – inteendeel dit dra net by…

Details

Ekseem En Die Gejeuk

Ekseem kan jou gekmaak en jou lewe versuur.  Dis ondraaglik, onvoorspelbaar en kan onooglik wees. Ek weet vandag se topic is ietwat aan die sensitiewe kan – veral as jy die een is wat getarget word deur ekseem, maar tog is daar mense wat geen kennis van ekseem het nie, of selfs die wat ekseem…

Details

Wat is Sh’zen … ‘n Produk enig in sy soort!

Die naam Sh’zen beteken natuurlik in Japanees, en is ‘n refleksie van ons filosofie en eenvoudige benadering tot skoonheid.  Ons kies baie versigtig essensiele olies en plant ekstrakte om terapeutiese olies te formuleer wat harmonie bevorder.  Nie alleen vir die vel en liggaam nie, maar ook vir die verstand en gees. Die maatskappy is in…

Details

Jou Vel En “Dry Brushing”

Nou hoe is dit dat ek nog nooit gehoor het van “Dry Brushing” en al sy voordele nie?!  Dit voel vir my soos ‘n geheim wat weggesteek is deur 2 giggelende vriendinne wat dit net vir hulself wou hou. Wat is “Dry Brushing”?  “Dry Brushing” is ‘n tegniek waar jy ‘n lyfborsel/spons gebruik om jou…

Details

GESIGSORG VIR MANS – 7 BELANGRIKE RIGLYNE

Ja nee en daar sien ek vele vrouens sug, hulle oë opslaan en wonder of ek met die maan gepla is.  Hoe op aarde gaan hulle hul mans kry om gesigsorg produkte te gebruik.  Al wat ek kan se is:  Stadig, versigtig en stukkie vir stukkie.  Hulle se mos Rome is nie in een dag…

Details

You are 30 but your hands look 50?

  Hoping everyone is still keeping warm?  My hands are freezing – so much so that I’m struggling to type, which resulted in me writing this blog. We spend a lot of time tending to the skin on our faces, making sure that we don’t look old, using every anti-ageing product available to us, and…

Details