Sh’zen

Vir die vrou in jou

Die naam Sh’zen beteken “natuurlik” in Japanees en weerspieël ons filosofie en benadering tot skoonheid. Selektief kies ons net die beste essensiele olies en plant ekstrakte om terapeutiese produkte te skep wat nie net harmonie vir jou vel en lyf gaan wees nie, maar ook vir jou verstand en gees.

Ons offer jou ‘n produk wat natuurlik, veilig, goeie kwaliteit en duursaam is. Ons bied jou ‘n geleentheid om jouself te bederf in jou eie huis op jou eie tyd. Ons bring die SPA na jou.

Ons Reekse

Gesigsreeks

phytoSh’zen se hoë-behandeling gesig-versorgings reeks gebruik natuurlike plant aktiewes wat dieper terapeutiese voorbereiding offer sodat jou vel optimaal kan funksioneer.

Handereeks

handeVerbeter met die natuurlike goedheid van Sitrus Extrakte, Almond en Aloe Vera help die reeks jou om ‘n professionele sanlon manikuur by die huis te he! 

Lyfreeks

detoxGevul met verskeie Essensiele Olies maak ons seker dat jou vel gevoed word, spanning soos mis voor die son verdwyn en jou gees gelig word

Voetereeks

voeteDie Sh’zen voetversorgingsreeks werk uitstekend om die kondisie van jou voete te verbeter en daar te hou – terwyl dit terselfdertyd vars en mooi laat lyk.

Keep your feet cool!!! - Slegs R149!

Ons Ekstra spesiale aanbieding vir die maand. Om te weet waarvoor dit als werk MOET jy verder lees:
💢Nek- en spierpyne
💢Sinus
💢Insekte byte
💢Rugpyne, stywe rue en as jy rug operasies gehad het
💢Kniee, enkel en gewrigpyne
💢En dan – dit wat hulle dit oorspronklik voor gemaak het – Geswelde, warm voete en bene